Krone

Super Events
October 16, 2018

Die Krone-konsep is uiters gewild, tog baie eenvoudig: die grootste plaaslike en internasionale ranglys treffers van toeka tot nou, die gewildste kunstenaars in Suid-Afrika en ’n gehoor wat in karaoke styl oorgehaal is vir ’n lekker saamsing jol.

Suid-Afrika se gunsteling saamsing-jol – waar jy jou gunsteling musieksterre waaronder die legendariese Kurt Darren, in konsert kan geniet en uit volle bors kan saamsing – is vanjaar vir die eerste keer in Pretoria en weer in Kaapstad te sien! Vir meer inligting, klik hier.