Super Events

Kaizen Wellness
October 16, 2018
Krone
October 16, 2018

Super Events reël onder meer die Super Sokkie Oujaarsaand by Carnival City, ’n Kids Cruise in Februarie 2019, ’n Super Sokkie Cruise en ’n Super Sokkie in Kaapstad. Vir meer inligting, klik hier.

Kurt Darren het vanjaar saam met die sanger Tony Campbell ’n nuwe maatskappy begin, Super Events, wat verskeie geleenthede, onder meer bootreise reël. “Dit was ’n besige en redelike strawwe jaar, maar 2019 gaan selfs beter wees,” het Kurt gesê. Vir meer inligting, klik hier.