parallax background

20 Goue Treffers: Album

Sal Jy Met My Dans: Album
October 26, 2016
Lied Vir Die Vrou: Album
July 1, 2014

20 Goue Treffers

’n Samestelling van 20 goue treffers van Kurt Darren. Select musiek, Kurt Darren se platemaatskappy, het in 2014 die album vrygestel. Dit bevat liedjies soos Heidi, Laat die Klokke Lui, Meisie Meisie, Seerower, Slang In Die Gras en Kom Bietjie Hier wat almal goue status bereik het deur hul verkope.

Die album sal jou voete aan die brand steek en jou maak opspring om te sokkie deur die nag met Kaptein se grootste treffers.