parallax background

Die Beste Medisyne: Album

Smiling Back At Me: Album
October 26, 2009
Uit Die Diepte Van My Hart: Album
October 26, 2008

Die Beste Medisyne

Dit word gesê dat lag die beste medisyne is, so die album moet die beste medisyne wees vir jeukende sokkie voete. Die Beste Medisyne is ’n South African Music Award wenner vir beste Sokkie Dans Album in 2009.

Die album is vrygestel in 2009 en bevat snitte soos, So 'n Bek Kort Jam, Lippe Geseel, Die Beste Medisyne, Kom Bietjie Hier, Slang In Die Gras, Somersong en Is Jy Reg. Net Vir Jou Bedoel is n duet met pop sanger Elizma Theron.