parallax background

Die Platinum Reeks: Album

In Jou Oë: Album
October 26, 2012
Kaptein Se Grootste Platinum Treffers: Album
October 26, 2011

Die Platinum Reeks

Hierdie is ’n album vir elke Kurt Darren-aanhanger. Die Platinum Reeks, wat in 2017 vrygestel is, is ’n samestelling van al sy top treffers. Elke liedjie waaraan jy aan dink as Kurt Darren se naam genoem, is vasgevang op een album.

Kaptein, Voorwaarts Mars, Rebel en Rats asook ses en dertig ander top treffers sal elke braai, kuier of sokkie aan die brand steek. Snotkop sing die liedjie Stoomtrein saam met Kurt op die album.