parallax background

For Your Precious Love: Album

Kurt Darren: Album
October 26, 1996

For Your Precious Love

Die album is vrygestel in 1995 en is Kurt Darren se eerste album. Die album bevat elf trots Suid-Afrikaanse treffers, almal in Engels en geskryf jare terug deur ander legendes.

Cry To Me is een van die meer ritmiese snitte en sal definitief in jou kop vas sit vir lank. I Don’t Know Why is ’n akoestiese snit wat elke hart snaar roer wanneer Kurt Darren dit uit sy hart sing. Die is definitief ’n nostalgiese album wat selfs jong mense se voete aan die gang sal kry.