parallax background

In Jou Oë: Album

Seerower: Album
October 26, 2013
Die Platinum Reeks: Album
October 26, 2011

In Jou Oë

Die eerste enkel snit Heidi het vir maande op die top 20 lyste verskyn van verskeie radiotasies in Suid-Afrika. Die album bevat ook Stoomtrein, ’n treffer-samesang met SAMA-wenner Snotkop. Dit is beslis ’n liedjie wat jy wil hoor in die oggend as jy wakker word.

Misverstand is die uitblink-ballade op die album wat vrygestel is in 2012 en genomineer is vir ’n SAMA vir beste pop-album. Heidi, die treffer op die album, se musiek-video het ook groot golwe gemaak toe lede van die publiek verskyn in die video.