parallax background

Kaptein Se Grootste Platinum Treffers: Album

Die Platinum Reeks: Album
October 26, 2011
Met Liefde… With Love: Album
October 26, 2010

Kaptein Se Grootste Platinum Treffers

Kaptein Se Grootste Platinum Treffers is ’n samestelling van al Kurt Darren (Kaptein) se platinum-treffers tot en met 2011. Kunstenaars soos Kurt Darren, Nicholis Louw en Laurika Rauch sit ook stem by op die gewilde album.

Staan Op! Vir Kaptein, sit Af en Af die ligte, Kry jou Meisie Meisie en sê Dankie Jan terwyl jy Voorwaarts Mars na die Papsopwinterwaternat dans baan. Die Beste Medisyne vir wanneer jy Alleen Leen Leen voel, of wanneer jy by Mamma saam met Nicholas Louw kuier.