

Lekker Lekker

Lekker Lekker is vrygestel in 2006 deur Select Musiek en is ’n samestelling van Afrikaanse sokkie en dans musiek, asook Engelse treffers van vroeër jare. Ek Sit en Verlang, Lekker Lekker, Kom Laat Ons Dans, Omgeswaai en Jy's Mooi Verby sorg vir die Afrikaanse musiek.
Standing On The Edge, You’re Beautiful, Lady In Red, You’re My Angel en Give Me Peace On Earth is liedjies van vroeër albums wat weer n verskyning maak.