

Meisie Meisie

Meisie Meisie is ’n album wat die emosies en ontdekking van romantiese liefde aanraak. Met liedjies soos Meisie Meisie, Millenium Vrou, Wie Sal Kom Nagsê, Net Jy Alleen, Ewige Liefde (Hier In My Hart) asook ’n duet met Patricia Lewis, Vir Altyd In Jou Drome.
Engelse snitte is ook beskikbaar, No More Boleros, Love Springs Eternal, A Thousand Pieces, Now I Will Be A Man, Crazy 'Bout You en The Dance.