parallax background

Met Liefde… With Love: Album

Kaptein Se Grootste Platinum Treffers: Album
October 26, 2011
Oos Wes Tuis Bes: Album
October 26, 2010

Met Liefde… With Love

’n Engelse liefdes liedjies cover album deur Kurt Darren en Charlize Berg. Bob Dylan se treffer To Make You Feel My Love word hard roerend gesing op die album.

Groot treffers soos I Will Always Love You, Three Times A Lady, Home, Don’t Know Much, Against All Odds en I Will Love You all My Life word deur die twee gesing en sal jou ’n nuwe perspektief gee en ’n nuwe lus vir die liefde in jou lewe.