parallax background

Oos Wes Tuis Bes: Album

Met Liefde… With Love: Album
October 26, 2010
Smiling Back At Me: Album
October 26, 2009

Oos Wes Tuis Bes

In jou eie huis is jy die gelukkigste en hierdie album sal seker maak dat jou huis die beste is. Die 2010 album wat vrygestel is saam met die Fifa Wold Cup in Suid-Afrika wys vir ons dat niks soos SA is nie.

Met liedjies soos Groter as Groot, Wegkruipertjie, Hierdie Boer Soek 'n Vrou, Onbeskryflik, Dans in Afrikaans, Dankie Jan, Mooier as Hardlooprugby, Oos Wes Tuis Bes, 8ste Wêreld, Wonder, Ek Kry Die Gevoel, Hallo Hallo, Speeltyd, Gemaklike Stilte, Ek Is Hier Vir Jou en Elke Dag by Jou.