parallax background

Sal Jy Met My Dans: Album

Kids Cruise
December 7, 2016
20 Goue Treffers: Album
October 26, 2014

Sal Jy Met My Dans

Sal Jy Met My Dans is in 2016 vrygestel en genomineer vir die beste pop-album by die SAMA’s. Die album is propvol treffers, soos die gewilde treffer Kaalvoet-sokkie. Die sestien snitte vat jou op ’n reis van vinnige dansmusiek, asook stadiger treffers vir vasdans.

Dit sluit ook twee Engelse liedjies in, Baby can I hold you en To earn the glory. ’n Bonus op die album is ’n opname van Hemel op Tafelberg saam met rock-ikoon Karen Zoid.