

Sê Net Ja

Die album is vrygestel in 2003 en is ’n samestelling van sokkie treffers en stylvolle ballades en ’n paar bekende engelse liedjies. Sê Net Ja, Hemel Op Tafelberg, Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan), Nommer Een, My I.O. Meisie, ’n Lied Vir Jou, Was Ek Maar 'n Digter en ’n Duisend Keer.
Kurt het ook sy weergawe van die engelse bekendes gedoen, You, Angel Eyes, Nikita, I Love You All the Way, Caught in the Middle, When Susannah Cries, Leaving on a Jet Plane en Another Night.