

Seerower

Kurt Darren en sy span het al die liedjie-skryfkuns perfek, Seerower is ’n goeie voorbeeld hiervan. Kurt se persoonlike kant skyn met akoestiese snitte soos Sal Jy Met My Trou en Winterwasemharte wys Kurt sy groei as ’n skrywer en kunstenaar.
Hoe Later Hoe Kwater en Seerower verskaf ritme en vrolikhede vir elke sokkie-liefhebber. Die perfekte kombinasie van sokkie en sielvolle ballades is bereik met die album. Seerowers is berugte skattejagters, en die album sal definitief jou hart steel.