parallax background

Smiling Back At Me: Album

Oos Wes Tuis Bes: Album
October 26, 2010
Die Beste Medisyne: Album
October 26, 2009

Smiling Back At Me

Na amper 10 jaar stel Kurt Darren weer ’n volle engelse album vry. Die album is ’n samestelling en kyk terug na van die grootste engelse liedjies wat jou laat glimlag met nostalgie.

Treffers soos Footloose, Lady In Red en Nikita en vele meer is op die album beskikbaar. Dit is ’n album om te luister as jy wil terug dink aan jou matriekafskeid of net wil ontspan met musiek van toe.