parallax background

Uit Die Diepte Van My Hart: Album

Die Beste Medisyne: Album
October 26, 2009
Since I Found you: Album
October 26, 2008

Uit Die Diepte Van My Hart

’n Meer persoonlike kant van Kurt Darren reflekteer in hierdie album. Uit Die Diepte Van My Hart vertel van liefde en hoe hy voel oor die liefde. Die album begin met die gewilde Kaptein en Af, Af, Af wat sorg vir vinnige dansmusiek.

Meeste van die treffers op die album bevat ’n onderliggende tema van liefde en romanse. Intieme snitte soos Gebed, Kom Ons Vat Die Langpad en Moenie Dink Nie laat jou nostalgies raak oor liefde in jou lewe.