parallax background

Vat My, Maak My Joune : Album

Lekker Lekker: Album
October 26, 2006
Sê Net Ja: Album
October 26, 2003

Vat My, Maak My Joune

Die voelgoed album is vrygestel in 2014 deur Kurt Darren se platemaatskapy, Select Musiek. Die album is propvol sokkie treffers wat jou sal laat dans deur die nag!

Met snitte soos Alleen Leen Leen, As Jy My Wil Hê, Vat My, Maak My Joune, Yes! Jy's Die Een, Everybody Loves South African Girls, Een Miljoen, My Baby Blue, Waar Is Jy?, Dis 'n Fees!, Vanaand en Jy's My Engel gaan jy definitief die album jou eie maak.